WOLWEDANS IN DIE SKEMER: REEKS 2-EPISODE 1 u/s 15/01/1984
WOLWEDANS IN DIE SKEMER: REEKS 2-EPISODE 1
Spelers: Bettie Kemp, Lerina Erasmus, Richard van der Westhuizen
Geskryf & Opgevoer deur: Leon van Nierop
Tegnies Versorg deur: Schalk Vorster, Andre du Toit
Byklanke: Charles Gentle
Opgeneem by: S.A.U.K. Ateljees, Johannesburg
U/S Datum: 15/01/1984 op Springbokradio
Uitgereik op: 17/03/2008
Nota: Met groot dank en waardering aan Leon van Nierop wat die episode
aan ons beskikbaar gestel het na vele versoeke van ons besoekers.
LEON VAN NIEROP